04 May2014
Baniere vir ons geloofstryd – Pinkster 2013
Die Pinksterreeks vir 2013 is saamgestel aan die hand van die belydenis van Belhar. In die aanbieding word ook verwys na bevestigende en verrykende gesigspunte uit die Heidelbergse Kategismus (HK) en die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB). In hierdie konteks word baie belangrike Bybelse waarhede in die oordenkings onderstreep wat raakpunte met die waardes van die Seisoen van Menswaardigheid het.
Laai die Preekriglyne in Word of Pdf formaat hier af.
* Pinkster 2013 – Baniere vir ons geloofstryd (die hele reeks) | 135 KB | Download |
* Baniere vir ons geloofstryd – in pdf formaat | 397.93 KB | Download |
* Pentecost 2013 – Banners for our Battles of Faith | 137.5 KB | Download |
* Banners for our Battles of Faith – in pdf format | 403.72 KB | Download |
1. God drie-enig maak van ons God se Kerk, God se Liggaam, deur die Woord en Gees – Ef 1:1-14 (Xolile Simon) | 33 KB | Download |
2. Christus maak ons een – Ef 2:11-22 (Christina Landman) | 32 KB | Download |
3. Die nuwe verenigde gemeenskap in Christus versorg mekaar – 1 Kor 12:1-31 (21) (T Eric Ngema) | 32 KB | Download |
4. Bely en beliggaam sigbare eenheid in die wêreld – as ons gawe en ons opdrag – Ef 4:1-16 (Colin Goeiman) | 31 KB | Download |
5. Ons is versoen in Christus – 2 Kor 5:17-21 (Pieter Grove) | 31 KB | Download |
6. As versoendes kyk ons nou na mekaar met nuwe oë – 2 Kor 5:11-16; 2 Pet 3:13 (André van Niekerk) | 30.5 KB | Download |
7. Bely en beliggaam ware versoening oral – Kol 3:1-4:6 (Victor Pillay) | 33 KB | Download |
8. Ons Here gee om – Luk 1:46-55 (Gustav Claasen) | 31 KB | Download |
9. Ons Here herstel die reg –Luk 6:20-26 (Mary-Anne P v Huffel) | 32.5 KB | Download |
10. Bely en beliggaam ontfermende geregtigheid – Jak 1:19-27 (Godfrey Betha) | 31.5 KB | Download |
Trackback from your site.