Baniere vir ons geloofstryd – Pinkster 2013
Die Pinksterreeks vir 2013 is saamgestel aan die hand van die belydenis van Belhar. In die aanbieding word ook verwys na bevestigende en verrykende gesigspunte uit die Heidelbergse Kategismus (HK) en die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB). In hierdie konteks word baie belangrike Bybelse waarhede in die oordenkings onderstreep wat raakpunte met die waardes van die Seisoen van Menswaardigheid het.
Laai die Preekriglyne in Word of Pdf formaat hier af.