05 Apr2016
Interaktiewe dialoog oor rassisme en versoening
Die Sentrum vir Publieke Getuienis maak graag die volgende geleentheid bekend: ‘n interaktiewe dialoog tussen lidmate van die NGK en VGK aangaande rassisme, versoening en die pad vorentoe vir SA.
Wanneer: Donderdag, 7 April 2016 van 19:00 – 21:00
By die volgende plekke:
NGK Caledon-Wes
VGK Wynberg
NGK Oostersee
Op Donderdag, 14 April, word die gesprek gehou by NGK Welgemoed.
Verversings sal bedien word.
Die gesprekke word deur lede van die taakspan van die Sentrum vir Publieke Getuienis gefasiliteer.
Belangstellendes kan vir Salomi Steenkamp kontak by 021 957 7202 of [email protected] teen Dinsdag, 5 April.
Trackback from your site.