Oor Menswaardigheid Nagedink
Agter: Collin Goeiman, Anandie Vosloo, Freddie Schoeman, Leepo Modise, Rev Sejake, Anton Mieny, Meschak Sibeko, De Wet Mouton, Rudolph Scharneck, Marius Maree, Braam le Roux
Voor: Victor Pillay, Dawid Kuyler, Willie Julius, Tshidi Masiki, Barnabas Ngqulelwa, Willie de Koker, Jan Grobbelaar, Elize Morkel, Elize Julies, Chris van Wyk
Die nasionale taakspan van die Seisoen van Menswaardigheid het vroeër hierdie week hulle jaarlikse vergadering by Le Chateau in Kempton Park gehad. Elize Morkel, voorsitter, skryf:
“Die verteenwoordigers van die vier susterskerke het opnuut onder die indruk gekom van ons as dissipels van Jesus Christus se roeping om, ten spyte van sake waaroor ons mag verskil, liefde, eenheid en respek te leef in ons verhoudings met mekaar en ander.”
Trackback from your site.