16 Dae van aktiewe verset teen geweld teenoor en misbruik van vroue en kinders
Die familie van NG Kerke het hulle in die verlede al baie duidelik uitgespreek teenoor hierdie aaklige en verskriklike verskynsel in ons land. So ook elke ander kerk in hierdie land, talle organisasies in die burgerlike samelewing asook die regering en dié se organe. En tog daar is geen einde aan die vergrype nie.
Leraars en gemeentes word versoek om in die volgende twee Adventsondae tydens eredienste op die een of ander manier aan die saak aandag te gee. Dit sal ook wonderlik wees indien gemeenskappe ekumenies kan hande vat om ’n stem te laat hoor. Wat van ’n permanente plakkaat of twee met noodnommers vir elke skool in die omgewing?
Hiérdie saak kan een van die praktiese sake op ons agenda wees in die Seisoen van Menswaardigheid.
Hier is ‘n skakel na ‘n webtuiste met ‘n hele aantal hulpmiddels in verskillende tale vir gebruik.
Hier is ‘n aantal skakels na van die Afrikaanse en Engelse hulpmiddels:
Take Action Kit (Microsoft Word)
- Cover Letter to Participants (Afrikaans) (English)
- Theme Announcement (Afrikaans) (English)
- Information Sheets
- Violence Perpetrated by State Actors (Afrikaans) (English)
- Proliferation of Small Arms in Cases of Intimate Partner Violence (Afrikaans) (English)
- Sexual Violence During and After Conflict (English)
- Gender-Based Violence (GBV) in the Workplace (Afrikaans) (English)
- Gender-Based Violence and Women Human Rights Defenders (Afrikaans) (English)
- What is Militarism? (Afrikaans) (English)
- Post 2015 and Beijing+20 processes (Afrikaans) (English)
- “Tips on Resourcing” – on applying for project grants (Afrikaans) (English)
- Suggested Press Release Template (Afrikaans) (English)
- You’re Invited! Sample Social Media Posts (Afrikaans) (English)
- 16 Days Brochure (Afrikaans) (English)
Trackback from your site.