23 Jun2016
Om God in mekaar te sien
Om God in mekaar te sien (NUUT)
PRYS: R60.00
Om ’n volgeling van Jesus te wees impliseer dat ons alle mense menswaardig sal behandel. Jesus self het vir ons die voorbeeld gestel met die deernisvolle manier waarop Hy kinders, vroue, siekes, armes en verstotenes liefgehad en ingesluit het. Ons volg sy voorbeeld wanneer ons begin om God in mekaar raak te sien en mekaar verras deur mekaar te respekteer, na mekaar te luister, mekaar lief te hê en mekaar te omarm.
Trackback from your site.