Pamflette van CLF
Die Seisoen van Menswaardigheid het sewe fokusareas geïdentifiseer waar mense se waardigheid aangetas word, nl ras, ekologie, gestremdheid, geslag, armoede, seksualiteit en siekte. CLF het pas ses pamflette gedruk waar hierdie temas vanuit die Skrif belig word.
Gemeentes en gelowiges word ingelig en uitgedaag om te reageer op hierdie temas. Die gratis pamflette (in beide Afrikaans en Engels) is beskikbaar by CLF – gemeentes kan dit bestel by 021 873 6964 of [email protected]. Dit is ook op die CLF-app gelaai.
Hier is die skakel na van die nuwe pamflette wat vanaf CLF se webwerf (www.clf.co.za) bestel kan word by https://www.clf.co.za/pamphlets/season-of-human-dignity of per e-pos ([email protected]) of telefonies 021 873 6964 of op die CLF toepassing (Play Store en App Store).
Hier is voorbeelde van die pamflette se voorblaaie:
Download them here:
Trackback from your site.