Noodkrete om ‘n Menslike Lewe – Pinkster 2014
Die Pinksterreeks van die Verenigde Diensgroep Diens en Getuienis (VDDG) vir 2014 deur prof Nico Koopman, dekaan van die Universiteit van Stellenbosch se Fakulteit Teologie is beskikbaar by Bybel-Media.
Klik hier: http://gemeentepakket.bybelmedia.org.za/noodkrete-vir-menswaardigheid/.
This 2014 Pentecost series is also available in English.
Please click here: http://gemeentepakket.bybelmedia.org.za/cries-for-a-humane-life/.
Die reeks belig 11 aspekte van ons gebede om ‘n menslike lewe
1. ‘n Noodkreet om te behoort
2. ‘n Noodkreet om vreemde vaderlikheid, moederlikheid en ouerlikheid
3. ’n Noodkreet om die Naam wat ons waardig maak
4. ’n Noodkreet om die koninkrykslewe
5. ’n Noodkreet om die wil wat van die aarde hemel maak
6. ’n Noodkreet om brood vir elke dag
7. ’n Noodkreet om te leef as vergeefde
8. ’n Noodkreet om te leef as vergewende
9. ’n Noodkreet om bevryding van die bose
10. ’n Noodkreet om mense wie se aandag nie afgelei word nie
11. ’n Noodkreet om ’n angsvrye lewe
Trackback from your site.