|
Is daar nood in jou gemeenskap, maar jy weet nie hoe om dit te hanteer nie? Het jy raad of idees nodig? Kan jy ander help met hulle barmhartigheidswerk? Wil jy netwerke bou om mense in nood te kan help?
|
|
Gemeentes, organisasies, dienssentrums, NPO’s almal is welkom!
|
|
|
Datum |
19-21 April 2016 |
Plek |
Nederduitsch Hervormde Kerk, GemeenteWonderboom, Marjoramlaan 84, Wonderboom, Pretoria |
Registrasie |
19 April 2016 om 16:00-17:30 |
Opening |
Die amptelike opening van die simposium vind plaas in die kerkgebou van Gemeente Wonderboom om 18:00 |
|
19 April (18:00-20:30)
|

Trauma:Jy is nie gevrywaar nie. Maak kennis met die diakonale dielsveld trauma.
Inleier:Jaco Vogel, Sonja Smith en Johan Scholtz
|
20 April (08:30-11:30)
|

Armoede:Moeilikheid is ons besigheid! Ontdek, ontwikkel en bou oplossings binne jou eie unieke situasie en omgewing.
Spreker:Jaco Strydom (Echo-bediening)
|
Parallelle sessie met:
|

MIV/vigs:Ken jy jou status? Mense met MIV/vigs is deel van ons vriendekringe, gemeentes en gemeenskappe. Gaan ons hulle aanhou uitsluit?
Spreker:Dries Oosthuizen
|
20 April (13:00-16:00)
|

Afhanklikheid:Moenie veroordeel nie! Alkohol, dwelms, dobbel, pornografie… en vele meer…
Spreker:Francois Grobbelaar (Fastfacts)
|
Parallelle sessie met:
|

Gestremdheid:Anders en tog eenders! Ontdek tipes gestremdhede, behoeftes, hulpbronne, hulpmiddels en netwerke om persone met gestremdhede te integreer.
Sprekers:Luhan Swanepoel (Down-sindroom), Nick Pascoe (veelvuldige gestremdheid), André Swanepoel (Outisme)
|
20 April (17:30-20:30)
|

Trauma:Daar is hulp en hoop. Trauma in die diensvelde van armoede, MIV/vigs, afhanklikheid en gestremdheid.
Spreker:Erna Moller (Ramp-up), Prinshofskool vir Blindes se Kamerkoor
|
21 April (08:30-11:30)
|

Kindersorg:Skokkend positief! Heelmaak van gesinne/kinders, multidissiplinêre ontwikkeling, seksualiteit, dwelms, gedrag.
Sprekers:Wille Strydom (Rainbows), Thinus Erwee (Jakaranda-kinderhuis); Elsabé Aldrich; Thinus van Staden
|
Parallelle sessie met:
|

Bejaardesorg:Die versorging van bejaardes in ons ouerwordende samelewing is waarskynlik die grootste uitdaging vir gemeentes en gemeenskappe.
Sprekers:Elmien Botha, Jaco Hoffman, Magda van Deventer
|
21 April (13:00-16:00)
|

Gesinsgeweld:Regte van ‘n slagoffer, nalatenskap van ‘n patriargale ideologie en bediening aan vroue in gevangenisse.
Sprekers:FJ le Roux (regskenner), Elritia le Roux; Marianne Beukes
|
21 April (17:30-20:30)
|

Trauma:Samevatting en afsluiting.
Die pad vorentoe jy is die verskil!
|
Koste
R1 500 per persoon(sluit etes, koffie, tee en uitdeelstukke in)
R600 per persoon per dagindien die hele simposium nie bygewoon word nie
Vir meer inligting en besprekings:
Kontak Sonet Esterhuizen by diens@diakens.co.za of 081 402 7964
|
 |
|