17 Aug2017
Vir Lentedag: “Ons rol in God se skeppingsverhaal”
Die Seisoen van Menswaardigheid het ’n gratis pamflet voorberei oor “Ons rol in God se skeppingsverhaal”. Gemeentes wat die lente op 3 September vrolik wil vier, kan dit vroegtydig bestel en uitdeel – klik hier.
Daar is ook nou ’n gratis pamflet wat vra of “menswaardigheid” ’n Bybelse begrip is, wat ook kyk na menswaardigheid en die hervorming. – klik hier. Beslis die moeite werd!
Trackback from your site.